For Vinette
- Soli Philander

- Jan 20, 2022
- 1 min read
Die tyd kom staan nou punt
Vir al ons kinners vannie wind
En voor daai maer-gat kraai
Sy sekel swaai
Merk ek maar reg
Teen ophef van die sleg
Hier op die breede weg
Gorrelpunt was mos eg!
SP
September 2020


Comments