Geduld
- Soli Philander
- May 12, 2022
- 1 min read
Bly maar die ou waarheid benut Ken jou opstaan en jou sit Bepaal jou by jou doen en late Swyg maar liewers ten kwaad prate Kwel jou met waaroor jy wonder Vind rede self te bewonder Laat gees bo vlees regeer Smeer teer die salf aan seer SP
Comments