Kinners Vannie Ses
- Soli Philander

- Sep 30, 2021
- 1 min read

Die kinners vannie Ses Wat hie' op strate en in geboue nes Lag, sonder antwoord of vraag Wanneer iets ooit vir hul behaag? Die wat nou nog hier dwaal Hul huis alleen in taal Sal nou moet weg Ons SAL nog skoon wees vannie sleg SP


Comments