Na Waters
- Soli Philander
- May 13, 2022
- 1 min read
Na waters waar rus is Na 'n plek vêr van waar hier is Na die maaltyd die mosterd Na die rosyntjies versamel in die wingerd Na die as van oud, verbrande hout Na 'n streep-kombersie teen die koud Na die huis met baie spasie Een gemeenskap Na een nasie SP
Comments